Nu-Alcade se 37ste produksieveiling wat op 26 September in Bela-Bela plaasgevind het, het uitstekende resultate opgelewer. Die Plaas TV-span was ook deel van die opwinding en kon hier met ‘n paar rolspelers gesels.