Lot 19, ‘n uitstekende Bonsmara-bul, TMB 210234, van Thinus Maritz Boerdery, het vir ‘n indrukwekkende R340 000 tydens die Nu-Alcade Bonsmara-veiling verkoop.
Die bul se trotse nuwe eienaar is Len Truter van #TSOAgri. Kyk gerus die video hieronder om meer van die bul te sien.
Nu-Alcade Bonsmaras Bonsmara SA Vleissentraal Bosveld Vleissentraal Thinus Maritz Boerdery TSO Bonsmaras